Die Balju - Lydenburg Distrik
logos

A1 Lock & Key

Sleutels (sny)
Slotte
Hek motors (Centurion)
Afstandbeheerders
Kluise
Tel: 013 235 3976
29 Lange St, Lydenburg

Ged 1 Erf 486 Lydenburg

3 X SLAAPKAMER; 2 X BADKAMER; 1 X SITKAMER; 1 X KOMBUIS; 1 X DUBBEL MOTORHUIS
Veiling Datum: 26 September 2018 om 11:00

Besonderhede

Eiendom Tipe:Residensieel
Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Erfbeskrywing:GEDEELTE 1 VAN ERF 486 LYDENBURG DORPSGEBIED; REGISTRATSIE AFDELING J.T., MPUMALANGA PROVINSIE; GROOT 1 427 VIERKANTE METER; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN TRANSPORT T83339/2002
Eiendom Adres:De Villiers Straat 47

Lydenburg
Munisipaliteit:Thaba Chweu Munisipaliteit
GPS Longitude:30° 27' 11.7" E
GPS Latitude:25° 6' 38.16" S
Veiling Venue:Balju Kantoor
Relevante Dokumente:KING - CSG(STD).pdf

Veiling Venue

Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Saak Inligting

Saaknommer:888/2016

Fotos

Kaart na eiendom

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
  • 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
  • Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
  • Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
  • Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.

Vrywaring

Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.