EENHEID 14 SS LAVERNA, Ged 2 (Ged/Ged 1) Erf 136 Lydenburg
HOOFGEBOU: Vrystaande dubbelverdieping van baksteen en sinkdak.
Binne is geteël en gepleister.
Eiendom is nie omhein
2 x Slaapkamers; 2 x Badkamer; 1 x Sitkamer; 1 x Kombuis
sonering: Residensieel |
|
Veiling Datum: 15 Mei 2024 om 09:00 |
Besonderhede
Eiendom Tipe: | Residensieel |
Veiling Tipe: | Geregtelike verkoping |
Erfbeskrywing: | 'N EENHEID BESTAANDE UIT -
(A) AFDELING NOMMER 14 SOOS GETOON EN MEER VOLLEDIG BESKRYF OP DEELPLAN NOMMER SS 23/2014 IN DIE SKEMA LAVERNA TEN OPSIGTE VAN DIE GROND EN GEBOU OF GEBOUE GELEE TE (GEDEELTE 12) ) VAN DIE ERF 136 LYDENBURG DORP; 80 VIERKANTE METER GEMEET; EN
(B) N ONVERDEELDE AANDEEL IN EN AAN DIE GEMEENSKAPLIKE EIENDOM IN DIE SKEMA WAT AAN GENOEMDE AFDELING VERDEEL IS VOLGENS DIE DEELNAMEKWOTA SOOS ONDERSKRYF OP GENOEMDE DEELPLAN
GEHOU KRGATENS OORDRAGAKTE ST14350/2017 |
Eiendom Adres: | LANGE Straat UNIT 14 LAVERNA, 64
Lydenburg |
Munisipaliteit: | Thaba Chweu Municipality |
Veiling Venue: | Balju Kantoor |
Veiling Venue
Veiling Adres: | Kantoor Straat 80
Lydenburg |
Saak Inligting
Fotos
Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008
- Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
- 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
- Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
- Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
- Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.
Vrywaring
Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.